Ek is genomineer vir BESTE KONTEMPORERE ALBUM DEUR 'N MANLIKE KUNSTENAAR.
SMS PM20 na 39953 of stem aanlyn by www.ghoema.co.za.
Stem soveel keer soos jy wil. Sms's kos R2.00 elk.
Stemme sluit 07 April 2017.
Baie dankie vir julle ondersteuning. My album "Ouskool Boereseun" het goue status binne 2 maande vanaf uitreik behaal en die HARDEKOLE musiekvideo is al amper 1 miljoen keer gekyk op YouTube.